top of page
CENTURION CHRISTELIKE LAERSKOOL

Oorsig
7 VINNIGE SKOOL FEITE
TAAL VAN ONDERRIG
Afrikaans
GRAAD
RR - 7
SKOOLURE
7h20 - 13h45
13h45 - 17h30 (Naskool)
KLASGROOTTE
Maksimum 15 leerders

REGISTRASIE
ICO en Departement van Onderwys
AKKREDITASIE
UMALUSI
SKOOLFOOIE
Skoolfonds: R4400 per maand
Naskool: R1580 per maand

ONS VISIE
Om 'n uitnemende Afrikaanse skool te wees waar die Bybel as grondslag dien om deur Christus roepingsbewuste leerders te vorm.

ONS WAARDES
Betroubaar
Verantwoordelik
Gerustheid
Geduldig
Dissipline
Uniekheid
Eerlik
Regverdig
Respek
Liefde
Lojaal

ONS MISSIE
Om leerders op 'n akademiese en geestelike vlak toe te rus vir die lewe.
PERSONEEL
ONS TROTSE BORGE




bottom of page

















.png)



