CENTURION CHRISTELIKE LAERSKOOL


JUFFROU KATJA MÜLLER
Skoolhoof​
​
"Julle is die lig vir die wêreld. 'n Stad wat op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie; ook steek 'n mens nie 'n lamp op en sit dit onder 'n emmer nie maar op 'n lampstaander, en dit gee lig vir almal in die huis. Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik." Matteus 5:14-16
​
KWALIFIKASIES:
B.Ed. Seniorfase
​
ONDERVINDING:
10 jaar skoolgee ondervinding
​
VAKKE:
Wiskunde, Rekeningkunde en Sepedi

JUFFROU RENÉ DICKS
Graad RR en R
​
"yk! Soos die klei in die hand van die pottebakker, so is julle in my hand." Jeremia 18:6. Ek voel soos die Here ons vorm, so vorm ons onderwysers ook die kinders in ons klas.
​
KWALIFIKASIES:
B.Ed. VKO en Grondslagfase
​
ONDERVINDING:
12 jaar skoolgee ondervinding
​
VAKKE:
Gr. R Onderwyseres

JUFFROU Dorette Ferreira
Graad 1​ en Fasehoof
​
Psalm 23:1-6
“Die Here is my herder; niks sal my ontbreek nie.
Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen.
Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil.
Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: u stok en u staf dié vertroos my.
U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders; U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor.
Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die Here bly in lengte van dae.”
​
KWALIFIKASIES:
B.Ed. Grondslagfase​
​
ONDERVINDING:
3 jaar skoolgee ondervinding
​
VAKKE:
Afrikaans, Engels, Wiskunde, Lewensvaardigheid, Sepedi en Bybel

JUFFROU BIANCA NEL
Graad 2​
​
“‘For I know the plans I have for you,’ declares the Lord, ‘plans to prosper you and not to harm you, plans to give you hope and a future.’ – Jeremia 29:11
​
KWALIFIKASIES:
B.Ed. Grondslagfase Onderwys ​
ONDERVINDING:
3 jaar skoolgee ondervinding
​
VAKKE:
Afrikaans, Engels, Wiskunde, Lewensvaardigheid, Sepedi en Bybel

JUFFROU Fransché Bosman
Graad 3
​​
"Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting!"
Jeremia 29:11
​
KWALIFIKASIES:
B.Ed. Grondslagfase
​
ONDERVINDING:
6 jaar skoolgee ondervinding
​
VAKKE:
Afrikaans, Engels, Wiskunde, Lewensvaardigheid, Sepedi en Bybel

JUFFROU ALKMA VISSER
Graad 4
​
"Daar is 'n reaksie vir elke aksie. En tussen elke aksie en reaksie is daar 'n keuse."
​
KWALIFIKASIES:
B.Ed. Seniorfase
B.Ed. Hons (Assessment and quality assurance in Education and Training) Lid van die Golden Key Honour Society
​
ONDERVINDING:
9 jaar skoolgee ondervinding
​
VAKKE:
Afrikaans, Engels, Sosiale Wetenskappe en Kuns

JUFFROU MARIQUE LE ROUX
Graad 5
​
"Life is not about finding yourself, but about creating yourself."
​
KWALIFIKASIES:
BCom Gedragswetenskappe (Cum Laude)​
BCOM Honeurs (Menslike Hulprbon Bestuur)
PGCE
​
ONDERVINDING:
12 jaar skoolgee ondervinding
​
VAKKE:
Engels, Natuurwetenskappe, Wiskunde, Sosiale Wetenskappe, Lewensvaardigheid en Sepedi

JUFFROU MARISSA ZEEVAART
Graad 6​
​
"Aan Hom wat deur sy krag wat in ons werk, magtig is om oneindig meer te doen as wat ons bid of dink, aan Hom kom die eer toe, in die kerk, deur ons verbondenheid met Christus Jesus, deur al die geslagte heen tot in alle ewigheid. Amen."
Efesiërs 3:20-21.
​
KWALIFIKASIES:
BED intermediêre fase: Wiskunde en Natuurwetenskappe.
​​
ONDERVINDING:
1 jaar skoolgee ondervinding
​​
VAKKE:
Wiskunde en Bybel

JUFFROU CHANÉ BEZUIDENHOUT
Graad 7 en Fasehoof
​
"En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt." Jakobus 1:5.
​
KWALIFIKASIES:
B.Ed Intermediêr- en Seniorfase (Cum Laude)​
Lid van die Golden Key Honour Society
​
ONDERVINDING:
7 jaar skoolgee ondervinding
​
VAKKE:
Afrikaans, Natuurwetenskappe, Sosiale Wetenskappe, Tegnologie en Kuns

JUFFROU TANNUSCHKA BRITTZ
Graad 7​
​
"Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle vader wat in die hemel is, verheerlik." Matteus 5:16
​
KWALIFIKASIES:
BA Sielkunde
PGCE Intermediêre Fase
​
ONDERVINDING:
11 jaar skoolgee ondervinding
​
VAKKE:
Bybel en Kerkgeskiedenis, Lewensvaardigheid, Sosiale Wetenskappe en Engels

TANNIE MELODIE KRUGER
Administratiewe Beampte​
​
"Today you are you, that is truer than true. There is no one alive who is Youer than You." Dr. Seuss
​
KWALIFIKASIES:
B. Prim. Ed
B.Ed. Hons (Inklusiewe Onderwys)
​
ONDERVINDING:
16 jaar skoolgee ondervinding
​

TANNIE GERDA LESSING
Finansies​
​
"Die Here is my rots en my bergvesting en my redder; my God, my rots by wie ek skuil; my skild en die horing van my heil, my rotsvesting." Psalm 18:3
​
KWALIFIKASIES:
Finansies en Administrasie
Sage Pastel Accounting en Payroll
​
ONDERVINDING:
30 jaar in Finansies/ Admin
20 jaar in Sage Pastel Accounting en Payroll

TANNIE ISABEL BRITS
Naskool

TANNIE RIANA
Naskool
​
OOM KEVIN
Terrein