Mini Argus 2011
Ons skool hou elke jaar ‘n mini Argus. Almal bring dan hulle fietse (of enigiets wat wiele het) en kom neem deel. Dit is een van ons grootste byeenkomste elke jaar en daar word groot makietie gehou.
Klik op fotos om te vergroot – en sien ons 2011 mini Argus