Lentedag 2011

Telefoon: (012) 654-7577 | Epos : skool@lscenturion.co.za |
Facebook Button

Centurion Christelike Laerskool

Bybelgefundeerde onderwys
centurion christelike laerskool embleem

Lentedag 2011

Nog ‘n groot dag by ons skool is Lentedag. En net so was Lentedag 2011 ‘n spoggerige geleentheid. Daar is lekker piekniek gehou en daar was ‘n kompetisie vir die beste hoed.

klik op fotos om te vergroot en sien Lentedag 2011

Comments are closed.

Skoolgereedheids Toetse

Spraak & Drama Klasse

Taekwondo Klasse