Centurion Christelike Laerskool
- Onafhanklike, Afrikaanse skool
- ‘n ARSO skool
- Christelike grondslag en sterk waardes
- Hoë akademiese standaard
- Klein klasse en persoonlike aandag (maks 20 leerders per klas)
- Kleuters en Gr R volg eie program
- Klem op deelname sonder ongesonde druk om te wen
- Atletiek, krieket, netbal, landloop en hokkie
- Redenaars, kunstefeeste en viering van spesiale feesdae
- Positiewe ouerbetrokkenheid.
- Leierskapontwikkeling.
- Mededingende skoolfooie.
- Ruim skoolterrein in Clubview.
- Uitnemende onderwys.
- Toegewyde, professionele onderwysers.
- Gr00 – Gr7
‘n Plaasskool in die stad, waar kinders nog kaalvoet speel en leer lekker is!
Centurion Christelike Laerskool is geregistreer by Gauteng Departement van Onderwys as onafhanklike skool, en alle onderwysers is geregistreer by SARO.

